Basrarietsanger
Die Basrarietsanger (Acrocephalus griseldis) is voël wat minder as tien keer in Suid-Afrika opgeteken is en wat se status in die streek onseker is. Hulle kom in rietplate, ruigtes en welige plantegroei naby water voor. Die voël word 15 – 17 cm groot en weeg 16 - 20 gram. In Engels staan die voël bekend as die Basra reed warbler.
Basrarietsanger | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. griseldis |
Binomiale naam | |
Acrocephalus griseldis (Hartlaub, 1891) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Acrocephalus griseldis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.