Baskiese Wikipedia
Die Baskiese Wikipedia (Euskarazko Wikipedia[1]) is die Baskiese uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 6 Desember 2001 begin,[2] alhoewel hulle tuisblad eers in November 2003 geskep is. Dit het tans ongeveer 427 000 artikels, en is die 34ste grootste Wikipedia.
Baskiese Wikipedia | |
---|---|
Tipe webblad | Wiki |
Taal(e) | Baskies |
Registrasie | Opsioneel |
Eienaar | Wikimedia Stigting |
Opgerig | 6 Desember 2001 |
Huidige status | Aktief |
URL | eu.wikipedia.org |
Statistiek
Die Wikipedia het tans 925 340 bladsye, waarvan 426 953 artikels is. Dit het 157 670 geregistreerde gebruikers, waarvan 521 as aktief gereken word. Hierdie gebruikers het in totaal 9 573 756 wysigings aangebring en 0 lêers opgelaai.
Aantal artikels | Datum | Artikel |
---|---|---|
1 | 6 Desember 2001 | Lurra |
1 000 | April 2004 | |
5 000 | 28 Januarie 2006 | |
10 000 | 28 Mei 2006 | |
20 000 | 10 September 2007 | |
25 000 | 6 April 2008[1] | Euskal Herriak Bere Eskola |
30 000 | 12 September 2008 | Sexu |
40 000 | 15 Julie 2009 | Eden Project |
45 000 | 13 Oktober 2009 | Xinmin Hiria |
50 000 | 30 Desember 2009 | Errinozero |
55 000 | 12 April 2010 | |
60 000 | 8 November 2010 | Posta Kode |
Galery
- Logo vir Baskiese-week (in Oktober).
- 2009 se Baskiese-week.
- Baskiese Wikipedia bereik 25 000 artikels
- Baskiese Wikipedia bereik 30 000 artikels
- Baskiese Wikipedia bereik 40 000 artikels
Verwysings
- Idoia Etxeberria (24 April 2008). "Jakintza eta auzolana" (in Baskies). Berria. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2014. Besoek op 10 Oktober 2009.
- en:Wikipedia:Multilingual monthly statistics (2001)
Eksterne skakels
- Die tuisblad van die Baskiese Wikipedia
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Baskiese Wikipedia.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.