Basie Vivier
Stefanus Sebastian (Basie) Vivier (1 Maart 1927, Pietersburg – 18 Oktober 2009, Brandfort) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se vier-en-twintigste Springbokkaptein.
| |||||
Volle naam | Stefanus Sebastian Vivier | ||||
---|---|---|---|---|---|
Bynaam | Basie | ||||
Geboortedatum | 1 Maart 1927 | ||||
Geboorteplek | Pietersburg, Suid-Afrika | ||||
Sterftedatum | 18 Oktober 2009 (op 82) | ||||
Sterfteplek | Brandfort | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Heelagter, losskakel | ||||
Springbokno. | 293 | ||||
Amateurspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Virginia | |||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
Oranje-Vrystaat | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
1956 | Suid-Afrika | 5 | (11) |
Bron
- Die Kapteins, Edward Griffiths, 2001, ISBN 1-86842-116-3
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.