Bas Belder

Bastiaan (Bas) Belder (gebore 25 Oktober 1946 in Ridderkerk) is 'n Nederlandse politikus. Vanaf 1984 tot 2019 was hy 'n lid van die Europese Parlement (fraksievoorsitter) vir die Staatkundig Gereformeerde Party gewees.

Bas Belder


Lid van die Europese Parlement
Ampstermyn
1999  2019
Voorafgegaan deur Leen van der Waal
Opgevolg deur Bert-Jan Ruissen

Persoonlike besonderhede
Gebore Bastiaan Belder
25 Oktober 1946 (1946-10-25)
Ridderkerk, Nederland
Politieke party SGP
Alma mater Rijksuniversiteit Utrecht, Nutsakademie Rotterdam
Religie Protestantse Kerk in Nederland

Voordat hy die politiek betree het, was hy werksaam as onderwyser in geskiedenis aan 'n hoërskool en later as buitelandse redakteur by die Reformatorisch Dagblad. Hy het Oos-Europese en Chinese geskiedenis aan die Universiteit Utrecht gestudeer. Hy het ook die opleiding van geskiedenisonderwysers aan die Nutsakademie in Rotterdam gevolg.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.