Bartholina
Bartholina (Spinnekop orgidee) is 'n blomplant en geofiet genus wat tot die familie Orchidaceae hoort en is na die Deense wetenskaplike Thomas Bartholin vernoem. Die genus is inheems aan die winterreƫnval gebied in Suid-Afrika en is deel van die fynbos.
Bartholina | |
---|---|
![]() | |
Bartholina burmanniana | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Orchidaceae |
Subfamilie: | Orchidoideae |
Tribus: | Orchideae |
Subtribus: | Orchidinae |
Genus: | Bartholina R.Br. |
Spesies | |
Sien teks. | |
Sinonieme | |
|
Daar is twee spesies wat tot die genus behoort:
- Bartholina burmanniana (L.) Ker Gawl.
- Bartholina etheliae Bolus
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.