Banyana-Banyana

Banyana-Banyana is die bynaam van Suid-Afrika se vrouesokkerspan.[1] Banyana-Banyana beteken letterlike "die meisies". Die span word deur die Suid-Afrikaanse Sokkerassosiasie bestuur. Hulle het hul eerste amptelike wedstryd op 30 Mei 1993 teen Swaziland (nou Eswatini) gespeel.

Suid-Afrika
Volle naam SA nasionale vrouesokkerspan
Bynaam/me Banyana-Banyana
(die meisies)
Tuisveld ENB-stadion, Soweto, Johannesburg
Kapasiteit 94 700
Afrigter Desiree Ellis
Kaptein Janine van Wyk
Liga CAF
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure

Die span het vir die eerste keer in 2012 vir die Olimpiese sokkertoernooi gekwalifiseer.[2] Suid-Afrika het vir die eerste keer in 2019 vir FIFA se wêreldbekertoernooi vir vroue gekwalifiseer.

Toernooirekord

Wêreldbeker

Wêreldbeker eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
Vlag van Volksrepubliek China 1991Verban
Vlag van Swede 1995Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Verenigde State van Amerika 1999Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Verenigde State van Amerika 2003Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Volksrepubliek China 2007Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Duitsland 2011Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Kanada 2015Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Frankryk 2019Gekwalifiseer300318–7
Totaal1/9300318–7

Olimpiese Spele

Olimpiese eindstryde
Jaar Resultaat GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
Vlag van Verenigde State van Amerika 1996Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Australië 2000Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Griekeland 2004Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Volksrepubliek China 2008Nie gekwalifiseer nie
Vlag van Verenigde Koninkryk 2012Groepfase301217−6
Vlag van Brasilië 2016Groepfase301203−3
Vlag van Japan 2020Nie gekwalifiseer nie
Totaal2/76024110−9

Afrika-vrouekampioenskap

CAF-vrouekampioenskap
Jaar Rondte GP W G* V Doele vir Doele teen Verskil
1991Verban
1995Naaswenner63121920−1
Vlag van Nigerië 1998Groepfase200227−5
Vlag van Suid-Afrika 2000Naaswenners540193+6
Vlag van Nigerië 2002Vierde plek5212611−5
Vlag van Suid-Afrika 2004Groepfase300327−5
Vlag van Nigerië 2006Derde plek521285+3
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee 2008Naaswenner530274+3
Vlag van Suid-Afrika 2010Derde plek5311106+4
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee 2012Naaswenner5302660
Vlag van Namibië 2014Vierde plek511376+1
Vlag van Kameroen 2016Vierde plek511353+2
Vlag van Ghana 2018Naaswenner5302112+9
Totaal5 keer naaswenners56258239280+12

Verwysings

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8
  2. (en) "Banyana secure historic passage to London". FIFA. 12 September 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2014. Besoek op 13 September 2011.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.