Bandstertgriet
Die bandstertgriet (Limosa lapponica) is 'n gelokaliseerde algemene trekvoël na groot kuswatermassas. Die voël word 37-40 cm lank, weeg 200-300 g en het 'n vlerkspan van 72 cm. In Engels staan die voël bekend as Bar-tailled godwit.
Bandstertgriet | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. lapponica |
Binomiale naam | |
Limosa lapponica (Linnaeus, 1758) | |
Fotogalery
- 'n Bandstertgriet in sy niebroeivere.
- 'n Eier.
- Migrasie van Nieu-Seeland na Korea en China.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Limosa lapponica. |
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Limosa lapponica". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.