Bandoeng
Bandoeng is 'n stad in die provinsie Wes-Java in Indonesië. Bandoeng is die provinsiale hoofstad.
![](../I/Satehgebouw.JPG.webp)
Satehgebou
Bandoeng ![]() | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Administratiewe gewes | Wes-Java |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 167,67 vk km |
Hoogte bo seevlak | 750 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2007) | 2.771.000 |
Tydsone | UTC +7 |
- Somertyd | UTC +8 |
Burgemeester (party) | Bambang Tirtoyuliono (Waarnemende) |
Amptelike webwerf | www.bandung.go.id |
Die stad beskik oor die oudste tegniese universiteit van Indonesië, die Institut Teknologi Bandung wat in 1920 gestig is. Dit het ook 'n treinstasie aan die lyn Jakarta-Jogjakarta. Die internasionale lughawe is Husein Sastranegara (vroeër lughawe Andir), wat in 1925 oorspronklik as 'n militêre lughawe geskep is, maar sedert 1928 ook burgerlugvaart hanteer.
Baie van die huise en kantore in die stad is in die Art Deco-styl gebou.
![](../I/Bandung_view_from_the_peak.jpg.webp)
Bandoeng vanaf die berg
Burgemeester
- Nederlands-Indiese tyd: B. Coops (1917–1920); S.A. Reitsma (1920–1921) waarnemend; B. Coops (1921–1928); Ir. J.E.A. van Volsorgen Kuhr (1929–1935); Mr. J.M. Wesselink (1935–1937); N. Beets (1937–1942).
- Japanse besetting: Raden A. Atma dit Nata (1942–1945).
- Indonesiese tyd: Ir. Ukar Bratakusumah (1946–1949); R. Enoch (1949–1956); R. Priatna Kusumah (1956–1966); R. Didi Jukardi (1966–1968); Hidayat Sukarmadijaya (1968–1971); R. Otje Djundjunan (1971–1976); H.Ucu Junaedi (1976–1978); R. Husein Wangsaatmaja (1978–1983); Ateng Wahyudi (1983–1993); Wahyu Hamidjaja (1993–1998); Aa Tarmana (1998–2003); Dada Rosada (2003–2013); Ridwan Kamil (2013–2018); Oded Muhammad Danial (2018–2021); Yana Mulyana (2021–2023); Bambang Tirtoyuliono (Waarnemende, 2023–nu).
![](../I/Villa_Isola_BW.jpg.webp)
Villa Isola in die Art-Deco-Styl
Susterstede
Braunschweig, Duitsland, vanaf die jare 80
Fort Worth, Verenigde State van Amerika, vanaf 1990
Suwon, Suid-Korea, vanaf 2003
Liuzhou, Volksrepubliek China, vanaf 2009
Yingkou, Volksrepubliek China, vanaf 2009
Eksterne skakels
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Bandung. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.