Balkfontein

Balkfontein is 'n nedersetting in die noordweste van die Vrystaat, en is op die oewer van die Vaalrivier net suid van die Valsrivier se monding geleë.

Balkfontein
Gehug
Balkfontein is in Vrystaat
Balkfontein
Balkfontein
 Balkfontein se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°24′0″S 26°30′15″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikLejweleputswa
MunisipaliteitNala
Oppervlak
  Totaal1,12 km2 (0,43 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal154
  Digtheid138/km2 (360/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense60.4%
  Bruin mense4.5%
  Swart mense35.1%
Taal (2011)
  Afrikaans 64.1%
  Sotho 30.1%
  Tswana 2.6%
  Noord-Sotho 1.2%
  Ander 3.0%
Poskode (strate)
9660
Poskode (posbusse)
9660
Skakelkode051

Verwysings

  1. "Hoofplek Balkfontein". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.