Balkenende III-kabinet
Die Balkenende III-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 2006 tot 2007, het uit lede van die CDA en die VVD bestaan.
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Jan Peter Balkenende van die CDA-party gewees.
Die vise-premier was Gerrit Zalm (ook minister van Finansies) van die VVD-party gewees.
Sien ook
Bronne
- (nl) www.rijksoverheid.nl
Voorafgegaan deur Balkenende II-kabinet |
Balkenende III-kabinet 2006-2007 |
Opgevolg deur Balkenende IV-kabinet |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.