Balkenende I-kabinet
Die Balkenende I-kabinet, die Nederlandse kabinet wat regeer het van 2002 tot 2003, het uit lede van die CDA, die LPF en die VVD bestaan.

Die Balkenende I-kabinet
Die Eerste Minister en minister van Algemene Sake was Jan Peter Balkenende van die CDA-party gewees.
Die vise-premiers was Eduard Bomhoff (ook minister van Volksgesondheid, Welsyn en Sport) van die LPF-party (vervang deur Roelf de Boer, minister van Verkeer en Waterstaat) en Johan Remkes (ook minister van Binnelandse Sake) van die VVD-party gewees.
Sien ook
Bronne
- (nl) www.rijksoverheid.nl
Voorafgegaan deur Kok II-kabinet |
Balkenende I-kabinet 2002-2003 |
Opgevolg deur Balkenende II-kabinet |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.