Baleariese See

Die Baleariese See (Katalaans en Spaans: Mar Balear) of Iberiese See is 'n see van die Middellandse See tussen die Baleariese Eilande in die suide en Spanje in die noordweste. Die see grens in die noorde aan Katalonië, in die weste aan Valencia, in die suide aan Formentera en in die suidweste aan Majorka en Minorka.

Baleariese See

Nasa-Satellietbeeld van die Baleariese See

Kaart van die Baleariese See
Koördinate:40°0′N 1°30′O
Ligging:Spanje
Soort:See van die Middellandse See
Eiland/e:Baleariese Eilande
Nedersettings:Barcelona, Ibiza-stad, Palma, Valencia

Belangrikste nedersettings aan die see is Barcelona, Ibiza-stad, Palma en Valencia.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.