Balaenoptera

Balaenoptera is die grootste genus van die vinwalvisse, wat agt spesies bevat, insluitend die onlangs ontdekte Balaenoptera omurai in 2003. Die enigste vinwalvis wat tans nie as 'n lid van die genus Balaenoptera geklassifiseer word nie is die Bultrugwalvis, Megaptera novaeangliae.

Balaenoptera
Vinwalvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Subfamilie:
Balaenopterinae
Genus:
Balaenoptera
Spesies

Sien teks

Taksonomie

  • Genus Balaenoptera
    • Rorkwal, Balaenoptera physalus
    • Seiwalvis, Balaenoptera borealis
    • Bryde se walvis, Balaenoptera brydei
    • Eden se walvis, Balaenoptera edeni
    • Blouwalvis, Balaenoptera musculus
    • Gewone Minkewalvis, Balaenoptera acutorostrata
    • Antarktiese Minkewalvisse, Balaenoptera bonaerensis
    • Balaenoptera omurai, ontdekking aangekondig in November 2003. Het nog nie 'n gewone naam nie

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.