Baksteen (kleur)
Baksteen is 'n donkerrooi kleur.
#B22222 |
Die eerste opgetekende gebruik van baksteen (fire brick) as 'n kleurnaam in Engels was in 1875.
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word baksteen as volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #B22222 |
RGB-kleurmodel | (178, 34, 34) |
CMYK | (0, 54, 90, 0) |
HSV | (0°, 80.9%, 69.8%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.