Baker-eiland
Baker-eiland (Engels: Baker Island) is 'n klein afgeleë eiland van die Verenigde State van Amerika en 'n onbewoonde eiland in die noordelike Stille Oseaan, wat tot Polinesië behoort. Die eiland het 'n oppervlakte van 1,64 km². Baker-eiland lê noordoos van Australië, ten suidweste van Hawaii en ten noorde van Nieu-Seeland. Die naaste eiland is die onbewoonde Howland-eiland in die noorde.
Verenigde State van Amerika | ||||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Ligging van die Baker-eiland in die Stille Oseaan | |
Kaart van die Baker-eiland | |
Amptelike taal | Engels |
Hoofstad | Geen |
Grootste stad | Geen |
Oppervlakte - Totaal | 1,64 km2 |
Bevolking - Totaal - Bevolkingsdigtheid | 0 0/km2 |
Geldeenheid | Amerikaanse dollar ($) (VSD) |
Tydsone | UTC-12 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.