Bajezid II
Bajezid II (Turks: II.Bayezid; Ottomaanse Turks: بايزيد ثانى; Desember 1447 – 26 Mei 1512), was van 1481 tot 1512 sultan van die Ottomaanse Ryk. Hy was die oudste seun en opvolger van Mehmet II.[1] Hy het die Ottomaanse Ryk versterk en net voor sy abdikasie ’n Persiese rebellie afgeweer. Hy is deur sy seun Selim I opgevolg.
Bajezid II | |
---|---|
Sultan van die Ottomaanse Ryk | |
Volle naam | Sultan Bajezid II |
Ottomaanse naam | بايزيد ثانى |
Tydperk | 1481–1512 |
Stadium | Groei van die Ottomaanse Ryk |
Huis | Osman |
Voorganger | Mehmet II |
Opvolger | Selim I |
Toegra |
Verwysings
- "Sultan Bajazid's (i.e., Beyazit's) Mosque, Constantinople, Turkey". World Digital Library (in Engels). 1890–1900. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Oktober 2019. Besoek op 18 Oktober 2013.
- Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel en:Bayezid II
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.