Bainsvlei

Bainsvlei is 'n nedersetting 8 km wes van die stad Bloemfontein in die Vrystaat. Dit is vernoem na Andrew Hudson Bain, wat die plek in 1849 gekoop het.[1]

Bainsvlei
Bainsvlei is in Vrystaat
Bainsvlei
Bainsvlei
 Bainsvlei se ligging in Vrystaat
Koördinate: 29°3′25″S 26°7′52″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
MunisipaliteitMangaung
HoofplekBloemfontein

Verwysings

  1. Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 67. Besoek op 28 Augustus 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.