Baikal-rob

Die Baikal-rob (Pusa sibirica) is een van die diersoorte van Siberiƫ. Dit is inheems aan die Baikalmeer en is die kleinste robspesie. Hulle lewe die langste van alle robbe (tot 56 jaar vir wyfies).

Baikal-rob
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Pusa
Spesie:
P. sibirica
Binomiale naam
Pusa sibirica
Gmelin, 1788
Sinonieme
Phoca sibirica

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.