Bahlinger SC
Bahlinger SC is 'n sokkerklub uit Bahlingen am Kaiserstuhl in die deelstaat Baden-Württemberg in Duitsland.
![]() | |
Volledige naam | Bahlinger Sportclub 1929 e.V. |
Stigtingsdatum | 16 Junie 1929 |
Tuisveld | Kaiserstuhlstadion , Bahlingen am Kaiserstuhl |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Oberliga Baden-Württemberg |
Die klub is op 16 Junie 1929 gestig as FC Bahlingen. In 1946 is daar met TV Bahlingen saamgesmelt om die huidige klub te vorm.
In die 1970’s het die klub vir 9 seisoene op die derde vlak in die Amateurliga deurgebring. Nog 'n groot prestasie is in 2002 behaal toe die klub die tweede rondte van die DFB-Pokal gehaal het deur Alemannia Aken met 1-0 in die eerste rondte uit te skakel. Daar is egter met 1-2 teen SV Waldhof Mannheim in die tweede rondte vasgeval.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.