Babiana villosula

Babiana villosula is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap; dit kom Malmesbury tot by Gordonsbaai voor en is deel van die fynbos en renosterveld. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 2000 km² en het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling, indringerplante en die aanlê van wingerde en boorde. Daar is tans net sewe van die agtien oorspronklike subpopulasies oor en hulle word ook bedreig deur indringerplante en ontwikkeling.

Babiana villosula
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Crocoideae
Tribus:
Ixieae
Genus:
Spesie:
B. villosula
Binomiale naam
Babiana villosula
(J.F.Gmel.) Ker Gawl. ex Steud., (1840)
Sinonieme
  • Babiana hiemalis L.Bolus
  • Babiana obtusifolia Ker Gawl.
  • Babiana orthosantha Baker
  • Babiana stricta var. obtusifolia (Ker Gawl.) Baker
  • Gladiolus plicatus (L.) L.
  • Gladiolus villosulus Roem. & Schult.
  • Ixia coerulescens Pers.
  • Ixia plicata L.
  • Ixia villosula J.F.Gmel.

Galery

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.