Babiana vanzijliae
Babiana vanzijliae is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op Roggeveldberge-eskarp voor, vanaf Nieuwoudtville tot by Lokenburg. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 600 kmĀ² en daar is 10 tot 15 subpopulasies. Die spesie het reeds habitat afgestaan aan die rooibostee bedryf en koringverbouing.
Babiana vanzijliae | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. vanzijliae |
Binomiale naam | |
Babiana vanzijliae L.Bolus, (1925) | |
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.