Babiana torta
Babiana torta is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom van Springbok tot by Bitterfontein en Kliprand voor. Dit is deel van die sukkulente Karoo plantegroei en word as seldsaam beskou. Daar is meer as vyftien subpopulasies bekend.
Babiana torta | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. torta |
Binomiale naam | |
Babiana torta G.J.Lewis, (1959) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.