Babiana symmetrantha
Babiana symmetrantha is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap. Dit kom op die Langberg tussen Kliprand en Loeriesfontein voor; dit is deel van die Hantam Karoo-plantegroei. Daar is net een populasie.
Babiana symmetrantha | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. symmetrantha |
Binomiale naam | |
Babiana symmetrantha Goldblatt & J.C.Manning, (2008) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.