Babiana radiata
Babiana radiata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by De Rust naby Oudtshoorn voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 10 kmĀ² en daar was drie, klein gefragmenteerde subpopulasies. Een subpopulasie is egter in 2006 vernietig tydens die uitbreiding van landbou aktiwiteite. Die ander twee groei op padskouers en word bedreig deur padinstandhouding en konstruksie.
Babiana radiata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. radiata |
Binomiale naam | |
Babiana radiata Goldblatt & J.C.Manning, (2007) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.