Babiana papyracea

Babiana papyracea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap, dit kom by Nieuwoudtville voor en is deel van die renosterveld. Sedert 1940 het die spesie 95% van sy habitat afgestaan aan koring produksie. Die twee oorblywende subpopulasies word bedreig deur indringerplante.

Babiana papyracea
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
B. papyracea
Binomiale naam
Babiana papyracea
Goldblatt & J.C.Manning, (2007)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.