Babiana namaquensis
Babiana namaquensis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië. Dit kom van die suide van Namibië tot by die Anenouspas in die Richtersveld, in die strand- en woestyn duineveld voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 4779 km². Daar is vyf tot tien subpopulasies en die spesie word bedreig deur oorbeweiding en mynbou aktiwiteite. Die populasie se getalle is besig om ta daal.
Babiana namaquensis | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. namaquensis |
Binomiale naam | |
Babiana namaquensis Baker, (1892) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.