Babiana lineolata
Babiana lineolata is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Koue Bokkeveld, suidelike Olifantsriviervallei en op die Piketberg voor. Die plant het reeds 45% van sy habitat verloor weens gewasverbouing en die landerye word steeds uitgebrei in die Sandveld, noord van Piketberg. Die plant is in 1945 laas in die Olifantsriviervallei by Citrusdal gesien en word as plaaslik uitgestorwe beskou.
Babiana lineolata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. lineolata |
Binomiale naam | |
Babiana lineolata Klatt, (1882) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.