Babiana leipoldtii

Babiana leipoldtii is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die renosterveld en fynbos. Dit kom vanaf Hopefield tot by Klipheuwel en Agter-Paarl voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 645 kmĀ² en die spesie het reeds 80% van sy habitat afgestaan aan ontwikkeling en gewasverbouing. Die oorblywende subpopulasies word bedreig deur indringerplante, verdere ontwikkeling en 'n gebrek aan 'n brand program.

Babiana leipoldtii
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
B. leipoldtii
Binomiale naam
Babiana leipoldtii
G.J.Lewis, (1959)

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.