Babiana horizontalis

Babiana horizontalis is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en is deel van die Sukkulente Karoo. Dit kom in die Richtersveld tot by Springbok voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 3 129 kmĀ² en die plant word bedreig deur oorbeweiding.

Babiana horizontalis
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
B. horizontalis
Binomiale naam
Babiana horizontalis
G.J.Lewis, (1959

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.