Babiana hirsuta
Die rooihanekam (Babiana hirsuta) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap en is deel van die sukkulente Karoo. Die plant kom langs die kus van Namakwaland vanaf Saldanha tot by die Oranjeriviermond voor.
Rooihanekam | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. hirsuta |
Binomiale naam | |
Babiana hirsuta (Lam.) Goldblatt & J.C.Manning, (2008) | |
Sinonieme | |
|
Die plant word bedreig deur diamant mynbou aktiwiteite in die noorde en ontwikkeling aan die kus in die suide. Mynbou word ook beplan by die Groenrivier.
Galery
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.