Babiana geniculata
Die bobbejaanuintjie (Babiana geniculata) is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die fynbos. Die spesies is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Pakhuisberge, Biedouwberg en die noordelike Sederberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 200 kmĀ² en die spesie word as seldsaam beskou.
Bobbejaanuintjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. geniculata |
Binomiale naam | |
Babiana geniculata G.J.Lewis, (1959) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.