Babiana cinnamomea
Babiana cinnamomea is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die Sukkulente Karoo. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Vanrhynsdorp tot by Langeberg, noordwes van Loeriesfontein, voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 3 204 kmĀ² en daar is ses subpopulasies. Elke subpopulasie is klein, die spesie het tans geen bedreigings nie en word as seldsaam beskou.
Babiana cinnamomea | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Liliopsida |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | Iridoideae |
Tribus: | Irideae |
Genus: | |
Spesie: | B. cinnamomea |
Binomiale naam | |
Babiana cinnamomea J.C.Manning & Goldblatt, (2007) | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.