Babiana ambigua

Babiana ambigua is 'n meerjarige blomplant en geofiet wat tot die genus Babiana behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom voor vanaf die Gifberg, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts langs die kus tot by Riversdal. Daar is twintig subpopulasies en sommiges in die lae kus gedeeltes, word bedreig deur indringerplante en ontwikkeling. Gelukkig is die spesie so wyd versprei dat dit nie sy voortbestaan bedreig nie.

Babiana ambigua
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Klas:
Liliopsida
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Iridoideae
Tribus:
Irideae
Genus:
Spesie:
B. ambigua
Binomiale naam
Babiana ambigua
(Roem. & Schult.) G.J.Lewis, (1959)
Sinonieme
  • Babiana obliqua Phillips
  • Gladiolus ambiguus Roem. & Schult.
  • Gladiolus mucronatus Lam.

Galery

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.