Siluriformes
Siluriformes (babers of katvisse) is 'n wydverspreide vis-orde wat tot die klas Actinopterygii behoort.
Siluriformes | |
---|---|
Ictalurus punctatus | |
Arius felis | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Siluriformes |
Families | |
Sien teks. |
Kenmerke
Dié orde is een van die grootstes met ongeveer 31 families, 400 genera en oor die 2200 spesies. Die meerderheid van die families leef in varswater en slegs twee families leef in die see. Babers kom oorwegend voor in Suid-Amerika maar word ook aangetref in Afrika, Noord-Amerika en Eurasië. Hulle almal het drie tot vier baarde om die mond en het geen skubbe nie. Baie spesies het 'n skerp stekel in die dorsale en pektorale vinne.
Babers in Suid-Afrika
Babers is een van die gewildste teikenvis onder varswater hengelaars in Suid-Afrika en die afgelope tien jaar het die baber al hoe gewilder geword. Die baber is tewens die grootste inheemse roofvis in ons waters; dit is volop, baklei baie goed op ‘n vishoek en is boonop ‘n uitstekende tafelvis. Daarbenewens gryp ‘n baber net so gretig ‘n kunsaas as enige ander aas, wat dit ook ‘n gewilde teiken vir kunsaas-hengelaars maak.[3]
Families
Die volgende visfamilies behoort tot die orde Siluriformes:
- Akysidae
- Amblycipitidae
- Amphiliidae
- Anchariidae
- Ariidae
- Aspredinidae
- Astroblepidae
- Auchenipteridae
- Austroglanididae
- Bagridae
- Callichthyidae
- Cetopsidae
- Chacidae
- Clariidae
- Claroteidae
- Cranoglanididae
- Diplomystidae
- Doradidae
- Erethistidae
- Heptapteridae
- Heteropneustidae
- Ictaluridae
- Lacantuniidae
- Loricariidae
- Malapteruridae
- Mochokidae
- Nematogenyidae
- Olyridae
- Pangasiidae
- Parakysidae
- Pimelodidae
- Plotosidae
- Pseudopimelodidae
- Schilbeidae
- Scoloplacidae
- Siluridae
- Sisoridae
- Trichomycteridae
Galery
- Ameiurus nebulosus
- Noturus gyrinus
- Pylodictis olivaris
- Auchenoglanis occidentalis
- Panaque nigrolineatus
- Rineloricaria longicauda
- Sturisoma panamense
- Malapterurus electricus
- Synodontis multipunctatus
- Pangasius hypophthalmus
- Perrunichthys perruno
- Phractocephalus hemioliopterus
- Pseudoplatystoma fasciatum
Sien ook
Bron
Verwysings
- Carroll, R. «Vertebrate paleontology and evolution». (1988). W.H. Freeman, Nova York, Estats Units, 698 p.
- Colbert, E. i M. Morales «Evolution of the vertebrates». (1991) John Wiley Liss and Son Inc., Nova York, Estats Units, 470 p.
- Baber Hengel, besoek op 27 Mei 2013