Landhoofde en baaie

'n Landhoof is 'n strook land wat aan drie kante deur water omring is. 'n Baai of golf is die teenoorgestelde: 'n strook water wat deur land aan drie kante omring is. Groot landhoofde kan ook as skiereilande bekend staan, en lang, nou en hoë landhoofde as uitsteeksels of punte. Wanneer landhoofde die seestrome dramaties affekteer word hulle gereeld kape genoem.

Die baai by San Sebastián, Spanje

'n Paar bekende landhoofde

'n Paar bekende baaie

'n Paar golwe wat eintlik seestrate is:

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.