BNP Paribas
BNP Paribas is 'n Franse internasionale bankgroep. Dit is die wêreld se agtste grootste bank wat totale bates betref en is tans in 77 lande bedrywig. Dit is geskep deur die samesmelting van die Banque Nationale de Paris (BNP) en Paribas in 2000, maar die maatskappy se identiteit dateer uit sy eerste stigting in 1848 as 'n nasionale bank. Dit is een van die drie groot internasionale Franse banke met Société Générale en Crédit Agricole[1]. Die groep is genoteer op die eerste mark van Euronext Paris en deel van die Euro Stoxx 50-aandelemarkindeks, terwyl die maatskappy ook in die Franse CAC 40-indeks opgeneem word.
BNP Paribas | |
Tipe | Aandelemaatskappy |
---|---|
Gestig | 1822 |
Hoofkantoor | Parys, Frankryk |
Sleutelpersone | Jean Lemierre (hoof uitvoerende beampte) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Produkte | Bank |
Inkomste | €44,597 miljard |
Werknemers | 198 816 |
Webwerf | group.bnpparibas |
Verwysings
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie BNP Paribas.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.