Azanian People's Liberation Army
APLA (afkorting vir die Azanian People's Liberation Army, Afrikaans: Bevrydingsmag van die Azaniese Volk) was die gewapende militêre vleuel van die PAC. Die PAC het APLA gebruik om teen die apartheidsregime van Suid-Afrika te veg.
APLA is in 1994 by die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ingelyf. Dit is nie bekend hoeveel mense deur hulle aksies om die lewe gebring of gewond is nie.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.