Az-Zumar

Az-Zumar (Arabies: الزمر, "Die Groepe") is die 39ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 75 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Die hoofstuk se naam kom uit vers 71 en 73.

الزمر
  Soera 39 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAz-Zumar
TransliterasieAz-Zoemar
In Afrikaans"Die Groepe"
Deel23-24
Ajat75

Opsomming

Die soera sit die Eenheid (tawhid) van God in die natuurlike wêreld uiteen en lê klem op die absurditeit daarvan om ander gode te aanbid. Dit skimp ook oor emigrasie vir gelowiges vir wie dit moeilik is om God in hulle eie land te aanbid.

Skakels

Vorige soera:
Sad
Die Koran Volgende soera:
Ghafir
Soera Az-Zumar

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.