Axinellidae

Die Axinellidae (kelksponse) vorm 'n familie binne die orde van die Axinellida.

Axinellidae
Een soort uit het genus Phakellia
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Animalia (diere)
Filum:
Porifera (sponsdiere)
Klas:
Demospongiae (gewone sponse)
Subklas:
Orde:

Leefwyse

Die kelksponse word tot 40 cm groot en voed hulself grotendeels met mikroplankton en alge. Hierdie voeding gebeur deur middel van die filtrering van ingesuie water. Slegs voedseldeeltjies kleiner as 0,01 mm word deur die poriën opgeneem. Sponse vorm ook 'n prooi vir groter visse en verskeie ander spesies soos naak- en strandslakke.

Verspreiding en leefgebied

Kelksponse kom veral in die seë van Oseanië voor, hoewel hul soms ook in die Indiese en Stille Oseaan opgespoor word.

Genusse


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.