Axinella

Die Axinella vorm 'n genus binne die familie van Axinellidae (Kelksponse).

Axinella
Die gewone Axinella (Axinella polypoides)
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Animalia (diere)
Filum:
Porifera (sponsdiere)
Klas:
Demospongiae (gewone sponse)
Subklas:
Orde:
Familie:

Kenmerke

Spesies uit die genus Axinella word gewoonlik nie groter as 20 cm nie, alhoewel daar groter eksemplare bestaan. Hierdie sponse is komvormig met vertakkings. Hulle is geelagtig-oranje gekleur.

Leefwyse

Hulle lewe vasgeheg aan rotse op beskadude plekke waar hulle hul voed met organiese materiaal (alge) en mikro-organismes (mikroplankton), wat hul filteer deur hul porieë.

Verspreiding en leefgebied

Hierdie genus kom voor in die hele Indiese en Stille Oseaan.

Spesies

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.