Avontuur

Avontuur is 'n klein dorpie in die Langkloof, Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is ontwikkel op 'n leningsplaas Avontuur in 1765. Avontuur is 11 km suid van Uniondale op die R62 provinsiale pad. Daar is ook 'n grondpad (R339) wat suid na Knysna via die Prins Alfredpas gaan. Die smalspoorlyn eindig ook hier vanaf Port Elizabeth. Die jaarlikse Karoo-tot-Kus bergfietswedren gaan deur die dorpie.

Avontuur
Avontuur se spoorwegstasie
Avontuur se spoorwegstasie
Avontuur is in Wes-Kaap
Avontuur
Avontuur
Koördinate: 33°43′33″S 23°10′11″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistriksmunisipaliteitTuinroete
Plaaslike MunisipaliteitGeorge
Stigting1765
Hoogte
0,2 205 m (,7235,6713 ft)
Bevolking
  Totaal238
TydsoneUTC+2 (SAST)

Sien ook

Bron

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.