Avatar (dubbelsinnig)
Avatar kan onder meer na die volgende verwys:
- Die avatar of inkarnasie waarin 'n godheid in Hindoeïsme op aarde verskyn.
- In rekenaartaal is 'n avatar die grafiese voorstelling van 'n gebruiker.
- Avatar was 'n rolprent van 2009 met James Cameron as regisseur.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.