Austroglanididae

Austroglanididae is 'n varswatervisfamilie van die orde Siluriformes. Die familie beskik slegs oor een genus wat drie spesies bevat. DiƩ familie is endemies aan die Olifantsrivier, Wes-Kaap.

Austroglanididae
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Superfamilie:
Bagroidea
Familie:
Austroglanididae

T. P. Mo, 1991
Genus:
Austroglanis

P.H. Skelton, Risch & De Vos, 1984
Genera

Sien teks.

Genus

Die volgende genus en gepaardgaande spesies is deel van die familie:

Sien ook

Bron

  • A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.