Australiese malgas
Die Australiese malgas (Morus serrator) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 83 – 92 cm groot en weeg 2 - 2,8 kg met 'n vlerkspan van 1,6 - 1,7 meter. Daar is oor 'n aantal jare ongeveer 20 voëls by 'n Kaapse malgaskolonie in Suid-Afrika opgeteken. In Engels staan die voël bekend as die Australasian gannet.
Australiese malgas | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Morus |
Spesie: | M. serrator |
Binomiale naam | |
Morus serrator Gray, 1843 | |
verspreiding, insluitend swerfgebiede |
Sistematiese klassifikasie
Sulidae (malgasse) |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Fotogalery
- 'n Australiese malgas by Melbourne se dieretuin
- 'n Stampvol kolonie op Muriwai, Noordeiland
- 'n Jongvoël by Cape Kidnappers, Noordeiland
- Video van 'n kolonie te Cape Kidnappers
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Morus serrator. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Morus serrator". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.