Auobrivier
Die Auobrivier is 'n sytak van die Nossobrivier in die Noord-Kaap van Suid-Afrika.
Auobrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Namibië Suid-Afrika |
Oorsprong | Sytakke oos van Windhoek |
Monding | Nossobrivier |
Monding-hoogte | 897 m |
Auobrivier |
|
Koördinate: 26°26′0″S 20°37′0″O |
Oorsprong
Monding
- 26.4333°S 20.6167°O, Nossobrivier.
Roete
Die rivier vloei vir ongeveer 400 kilometer algemeen suidooswaarts deur Namibië en die Noord-Kaap.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.