Audouinia esterhuyseniae

Audouinia esterhuyseniae is 'n meerjarige struik wat deel is van die Bruniaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Hexrivierberge en die Stettynsberge voor. Daar is twee subpopulasies en een word bedreig deur denneboomplantasies, wat 'n indringerplant is. Die plant is deel van die fynbos.

Audouinia esterhuyseniae
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Bruniales
Familie: Bruniaceae
Genus: Audouinia
Spesie:
A. esterhuyseniae
Binomiale naam
Audouinia esterhuyseniae
(Powrie) A.V.Hall, (2011)
Sinonieme
  • Tittmannia esterhuyseniae Powrie

Bronne

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.