Auckland Park

Auckland Park is 'n voorstad van Johannesburg, Suid-Afrika. Die voorstad lê op 'n geleidelike helling, en is naby Melville, Brixton, Westdene en Richmond in Johannesburg se B-streek geleë. Die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie se hoofkwartier is in Auckland Park.

Auckland Park
Auckland Park is in Gauteng
Auckland Park
Auckland Park
 Auckland Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 26°11′20″S 28°0′32″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Johannesburg
Oppervlak
  Totaal1,50 km2 (0,58 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal3 276
  Digtheid2 184/km2 (5 660/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense29.9%
  Indiërs/Asiërs13.2%
  Bruin mense3.3%
  Swart mense51.7%
  Ander1.9%
Taal (2011)
  Engels 41.2%
  Afrikaans 17.4%
  Zoeloe 9.5%
  Tswana 7.2%
  Ander 24.7%
Skakelkode010
Die ou NG kerk Aucklandpark staan en verweer nadat BP dit gekoop het om te sloop en 'n vulstasie op te rig, maar na dié verkoop agtergekom 'n voorwaarde in die grond se skenkingsakte verbied die bou van 'n handelsgebou op die perseel.
Die SAUK se Uitsaaisentrum in Auckland Park.

Verwysings

  1. "Subplek Auckland Park". Sensus 2011.


Hierdie artikel omtrent 'n plek in Johannesburg is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.