Atafu
Atafu (voorheen Duke of York Group) is 'n groep van 52 koraaleilandjies wat 'n strandmeer omring. Dit vorm saam met die twee ander atolle Fakaofo en Nukunonu die gebied Tokelau, 'n gebied van die Koninkryk van Nieu-Seeland. Met 'n oppervlakte van 2,5 km² is dit die kleinste van die drie eilandgroepe. Atafu het 'n bevolking van 541 in 2016 gehad. Tokelau se hoofstad wissel jaarliks tussen Atafu, Nukunonu en Fakaofo.[1]
Atafu | |
---|---|
Sononder in Atafu | |
Geografie | |
Ligging | Stille Oseaan |
Koördinate | 8°33′S 172°28′W |
Totale eilande | 52 |
Oppervlakte | 2,5 vk km |
Administrasie | |
Nieu-Seeland | |
Gebied | Tokelau
|
Demografie | |
Bevolking | 541
|
Verwysings
- (en) "Tokelau Government – Political System". Regering van Tokelau. Besoek op 12 November 2021.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Atafu.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.