At-Tin

At-Tin (Arabies: التين, "Die Vy") is die 95ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 8 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.

التين
  Soera 95 van die Koran  
KlassifikasieMekkaans
In ArabiesAt-Tin
TransliterasieAt-Tin
In Afrikaans"Die Vy"
Deel30
Ajat8

Opsomming

Die naam van die soera kom uit vers 1. Volgens dié hoofstuk het God die mens voortreflik geskape,[1] maar Hy laat hulle tot die allerlaagste verval, buiten die gelowiges. Laastens word mense herinner die oordeelsdag is werklik.

Verwysings

  1. Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2

Skakels

Vorige soera:
Ash-Sharh
Die Koran Volgende soera:
Al-'Ala'k
Soera At-Tin

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.