At-Tari'k
At-Târi`k (Arabies: الطارق, "Die Aandster") is die 86ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 17 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar.
الطارق Soera 86 van die Koran | ||
Klassifikasie | Mekkaans | |
In Arabies | At-Târi`k | |
Transliterasie | At-Taari'k | |
In Afrikaans | "Die Aandster" | |
Deel | 30 | |
Ajat | 17 |
Opsomming
Die naam van die soera kom uit vers 1 en 2. In die soera word genoem dat elke siel 'n bewaker het.[1] Op die oordeelsdag sal geheime geopenbaar word. Mohammed word gemaan om geduldig te wees met die ongelowiges.
Verwysings
- Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. ISBN 978-0-620-60451-2
Skakels
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Vorige soera: Al-Buruj |
Die Koran | Volgende soera: Al-Ala |
Soera At-Tari'k | ||
---|---|---|
1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.